Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nachitsjevan (Aserbeidjans: Naxçıvan) is 'n outonoom eksklawe van Azerbeidjan en lê tussen die Iran in die suid, Armenië in die noordoos en die Turkye in die noordwes. Tussen Nachitsjevan en Azerbeidjan lê die armeniese gebied Sangesur en die hoofstad en grootste stad is Nachitsjewan. Nachitsjevan het 398 000 inwoners in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 5 363 km². Nachitsjevan was 1990 'n omstrede gebied.
| |||||
Nasionale leuse: Geen | |||||
Ligging van Nachitsjevan in Azerbeidjan | |||||
Kaart van Nachitsjevan | |||||
Amptelike tale | Aserbeidjans | ||||
Hoofstad | Nachitsjewan | ||||
Grootste stad | Nachitsjewan | ||||
Eerste Minister | Vasif Talibov | ||||
Oppervlakte - Totaal | 5 363 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (2007) - Bevolkingsdigtheid | 398 000 70,76/vk km | ||||
Geldeenheid | Aserbeidjanse Manat (AZN) | ||||
Tydsone | UTC: UTC +4 | ||||
Volkslied | Geen |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.