Morija

From Wikipedia, the free encyclopedia

Morija

Morija is 'n dorpie in die weste van Lesotho. Dit is in 1833 gestig as 'n Franse Protestantse sendingstasie. Dit was die toneel van gevegte in 1858 tydens die oorlog tussen die Oranje-Vrystaat en die Basoeto's. Die naam is afgelei uit die Engelse bybel, die Engelse weergawe is Moriah. Morija is bekend vir sy uitstekende sendingpers wat kliënte van oral lok.[1]

Kitsfeite Land, Hoogte ...
Morija
Thumb
Morija
Koördinate: 29°37′47″S 27°30′48″O
Land Lesotho
Hoogte
1 663 m (5 456 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.