Mizo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Mizo (Mizo ṭawng) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur 830 846 mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Mizo word òf met die Bengaalse skrif òf die Latynse alfabet geskryf. Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Indiese deelstaat Mizoram. Daarbenewens word Mizo in die aangrensende Indiese deelstate Tripura, Assam, Manipur en Meghalaya gepraat.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads