Michail Wladimirowitsj Misjoestin (Russies: Михаил Владимирович Мишустин, gebore 3 Maart 1966) is 'n Russiese ekonoom en politikus wat deur president Wladimir Poetin op 15 Januarie 2020 as opvolger van Dmitri Medwedef vir die amp van eerste minister van die Russiese Federasie genomineer is. Op 16 Januarie is hy tot die amp verkies.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michail Misjoestin.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.
Remove ads