Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kougoed (Mesembryanthemum emarcidum) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom tussen Prieska, Beaufort-Wes, Cradock en Calvinia voor en is deel van die Sukkulente Karoo-plantgroei. Dit het 'n voorkomsgebied van ongeveer 40 000 km². Die spesie groei tussen bosse en word moeilik raakgesien; daar is meer as 30 subpopulasies. Die plant word gesoek vir medisinale gebruik.
Kougoed | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Mesembryanthemum |
Spesie: | M. emarcidum |
Binomiale naam | |
Mesembryanthemum emarcidum Thunb. (1791) | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.