From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Meksikaanse Rewolusie (Spaans: Revolución mexicana) was 'n burgeroorlog in Meksiko tussen konserwatiewe teen-rewolusionêre magte en liberale rewolusionêre magte vanaf 20 Februarie 1910 tot 1920. In die Rewolusie het die Verenigde State die diktatoriese regering van Porfirio Díaz ondersteun en Veracruz beset, om 'n Duitse flottielje te onderskep.
Meksikaanse Rewolusie | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Die Meksikaanse Rewolusie | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Teen-rewolusionêre magte:
Ondersteun deur:
|
Rewolusionêre magte:
Ondersteun deur: | ||||||
Aanvoerders | |||||||
1910–1911:
1911–1913:
1913–1914:
1914–1919:
1920:
|
1910–1911:
1911–1913:
1913–1914:
1914–1919:
1920:
|
In Januarie 1917 het die Duitse Keiserryk 'n allianse met Meksiko teen die VSA gesoek, wat gelei het tot die VSA sy toetrede tot die Eerste Wêreldoorlog, waarop die Amerikaanse troepe Meksiko in Februarie 1917 verlaat het.
Gedurende dieselfde maand het Meksiko 'n nuwe Grondwet ontvang, maar die implementering daarvan is deur die sosiaal-konserwatiewe Carranza-bewind uitgestel. Met dié Grondwet het Meksiko 'n presidensiële republiek geword, wat 'n kompromis tussen liberale en konserwatiewe magte was. Met die verkiesing van Álvaro Obregón tot president op 26 Oktober 1920 en sy beëdiging op 1 Desember 1920 het die aktiewe deel van die rewolusie geëindig, maar die gevolge daarvan was nog enkele dekades lank waarneembaar.
Geskiedenis van Meksiko | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.