From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Masels-botvis (Paralichthodes algoensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Mosselbaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Measels flounder.
Masels-botvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Paralichthodes |
Spesie: | P. algoensis |
Binomiale naam | |
Paralichthodes algoensis (Gilchrist, 1902) | |
Die vis se lyf is plat en ovaalvormig. Die oë kant (bokant) is bruinerig met donker kolle en daar is ook donker kolle op die vinne. Die onderkant is wit. Die vis word tot 50 cm lank.
Die vis leef op sand of modderige bodems in water wat tot 100 m diep is. Goeie eetvis.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.