From Wikipedia, the free encyclopedia
Marvin Gaye (2 April 1939 – 1 April 1984) was 'n Amerikaanse sanger.
Marvin Gaye | |
---|---|
Gaye in 1973 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Marvin Pentz Gaye jr. |
Gebore | Washington, D.C. | 2 April 1939
Sterf | 1 April 1984 (op 44) Los Angeles |
Beroep(e) | Sanger |
Gaye is gebore Washington. Hy het twee susters en 'n broer gehad. Hy was in die Amerikaanse Lugmag, maar is uit die weermag ontslaan nadat hy geweier het om 'n bevel te gehoorsaam.
Gaye het sy loopbaan met verskeie orkeste begin, insluitend "The Marquees" met Bo Diddley. Hy het in 1960 by Motown Records platemaatskapy geteken en een van die suksesvolle sangers van die maatskappy geword.
Gaye is op 1 April 1984 in Los Angeles, Kalifornië deur sy pa vermoor, 'n dag voor hy 45 jaar oud was, toe hy ingegryp het in 'n rusie tussen sy ouers.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.