Mario Monti
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mario Monti, OMRI (gebore op 19 Maart 1943) is 'n Italiaanse ekonoom wat van 2011 tot 2013 as die Eerste minister van Italië gedien het.
Hoewel hy nooit 'n verkose politikus was nie, het hy 'n regering van tegnokrate gelei in die nasleep van die Italiaanse skuldkrisis.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mario Monti.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.