From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Makkerrolprent (ook buddy-rolprent) is volgens The Complete Film Dictionary 'n rolprent wat die vriendskap tussen twee manlike karakters as die hoofverhouding uitbeeld. Ira Konigsberg, outeur van die woordeboek, definieer die genre verder as rolprente wat roem op die deugde van manlike kameraadskap en die manlik-vroulike verhoudings na 'n ondergeskikte posisie verskuif. Volgens haar was manlike verhoudings nog altyd 'n element in die mensdom se popkultuur, van die Leatherstocking-verhale van James Fenimore Cooper tot bieradvertensies op televisie.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.