Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4e/John_Steenhuisen_DA_MP.jpeg/640px-John_Steenhuisen_DA_MP.jpeg)
Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat Maimane uit die amp bedank het.
Verwysings
- (en) The South African Constitution, deur H.J. May (3rd uitgawe 1955, Juta & Co)
- (en) Keesing's Contemporary Archives, verskeie volumes
- (en) Smuts: A Reappraisal, deur Bernard Friedman (George, Allen & Unwin 1975) ISBN 0-04-920045-3
- (en) South Africa 1982 Official Yearbook of the Republic of South Africa, gepubliseer deur Chris van Rensburg Publikasies
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.