Luik
From Wikipedia, the free encyclopedia
Luik kan wees:
- Luik (provinsie), Belgiese provinsie in Wallonië
- Luik (stad), hoofstad van en munisipaliteit in die provinsie Luik
- Luik (venster), 'n raamwerk van hout, metaal of plastiek met dwarsstroke, of dikwels net soliede planke, wat gewoonlik voor 'n venster met skarniere aangebring word om reën en sonlig uit te hou
- Arrondissement Luik, arrondissement van die provinsie Luik
- Bisdom Luik, Belgies bisdom
Opmerking
Luik is in die Franse taal Liège en in die Duitse taal Lüttich.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.