Venster

opening om lig of lug in te laat From Wikipedia, the free encyclopedia

Venster

'n Venster is 'n deursigtige of deurskynende (gewoonlik soliede) struktuur wat gebruik word om 'n opening toe te maak. 'n Venster bestaan tipies uit 'n (meestal glas-) paneel wat in 'n vensterraam binne die opening gepas word. Sommige vensters is aan skarniere geheg en kan oop en toe maak terwyl ander vensters permanent die opening toemaak.

'n Venster in 'n muur

Vensters word tipies in mure van geboue en by voertuie gebruik om toegang van lug en lig te beheer. Vensters word ook gebruik om temperatuur en klank te reguleer.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.