Luang Prabang

From Wikipedia, the free encyclopedia

Luang Prabang

Luang Prabang (Laoties: ເມືອງຫຼວງພະບາງ Louangphrabang; uitgespreek [luaŋ pʰabaːŋ]) is 'n stad in die noorde van Laos, sowat 425 km noord van Vientiane,[1] die land se hoofstad. Luang Prabang het tans 'n bevolking van 103 000 mense.

Luang Prabang
ເມືອງຫຼວງພະບາງ
Louangphrabang
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Laos Laos
 Provinsie Louangphrabang
 Koördinate 19°53′N 102°08′O
 Gestig op 698
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 103 000
 - Bevolkingsdigtheid vk/km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +07:00
 Burgemeester

Luang Prabang staan bekend as die ou koningsstad en was tot 1975 die residensie van die konings van die Koninkryk Laos. Die historiese stadskern van Luang Prabang is in 1995 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.