Losvoorspeler

speelposisie in rugby From Wikipedia, the free encyclopedia

Die flanke (nr.'s 6&7), en die agsteman (nr. 8) in rugby staan gesamentlik bekend as die losvoorspelers, want hulle lywe bind 'losweg' aan die skrum. Hulle kan wegbreek van die vaste skrum of lynstaan sonder dat 'n ander (vaste, nrs. 1-5) voorspeler eers hoef te ontbind. Volgens die spelreëls moet flanke en agstemanne egter ten minste met 'n armlengte gebind bly totdat die bal uit die skrum is.

Hulle 'los' ook geen bal, of speler met 'n bal, uit nie.

Plaasvervanging

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 6, 7 of 8 vervang deur no. 20 vanaf die plaasvervangerbank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 70ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige losvoorspelers

'n Paar bekende flanke (almal Springbokke) ter illustrasie:

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.