Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lionel Cronjé (gebore in Bloemfontein, 25 Mei 1989) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Southern Kings in die Superrugbyreeks speel. Hy is 'n veelsydige agterspeler, en kan op losskakel of heelagter diens doen.
| |||||
Lionel Cronjé (links) in 2018 | |||||
Volle naam | Lionel Cronjé | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 25 Mei 1989 | ||||
Geboorteplek | Bloemfontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,84 m | ||||
Massa | 92 kg | ||||
Skool | Queen's College | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel/heelagter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009 2010–2011 2012 2013 2014–2015 |
Vrystaat Cheetahs Westelike Provinsie Blou Bulle Goue Leeus Natal Haaie |
0 21 5 10 18 |
(0) (135) (0) (19) (89) | ||
korrek soos op 6 Maart 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2011 2014 2015 2017– |
Stormers Brumbies Sharks Kings |
7 3 18 2 |
(32) (0) (89) (33) | ||
korrek soos op 6 Maart 2017. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.