From Wikipedia, the free encyclopedia
Lena Meyer-Landrut (Hannover, 23 Mei 1991), ook bekend onder haar verhoognaam Lena, is 'n Duitse sangeres. Sy het die 55ste Eurovision-sangfees in 2010, wat in die Noorse hoofstad Oslo gehou is, met haar lied Satellite vir Duitsland gewen.
Lena Meyer-Landrut | |
---|---|
Lena in Oslo | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 23 Mei 1991 Hannover, Duitsland |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2010 — hede |
Etikette | USFO, Universal |
Webwerf | http://www.lena-meyer-landrut.de |
Lena het met drie liedjies aan die nasionale finale rondte van die Eurovision-sangfees deelgeneem en 'n rekord in haar tuisland behaal nadat sy met al drie liedjies onder die top-vyf van die Duitse trefferlys was. Satellite het in April 2010 vir twee weke die nommer-1-posisie bereik[1] en drievoudige goud en platinum gehaal.[2] Ook haar eerste album, My Cassette Player, wat in Mei 2010 vrygestel is, het onmiddellik die nommer-1-posisie in Duitsland se album-trefferlys bereik.
Jaar | Titel | Hoogste posisie[3] | Opmerking | ||
---|---|---|---|---|---|
Duitsland | Oostenryk | Switserland | |||
2010 | Satellite | 1 | 2 | 2 | Duitsland: 640 000+ (5x goud) |
Bee | 3 | 26 | 27 | ||
Love Me | 4 | 28 | 39 | ||
Touch A New Day | 13 | 26 | |||
2011 | Taken By A Stranger | 2 | 18 | 29 | |
What A Man | 21 | ||||
2012 | Stardust | 2 | 14 | 74 | Duitsland: 150 000+ (1x goud) |
2013 | Neon (Lonely People) | 38 | |||
Mr. Arrow Key | 46 | ||||
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.