Lancia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lancia is 'n Italiaanse motorvervaardiger wat in 1906 deur Vincenzo Lancia as "Lancia & C." gestig is. In 1969 het dit deel van die Fiat-groep geword. Die huidige maatskappy, Lancia Automobiles S.p.A., is in 2007 gestig.
Lancia Automobiles S.p.A. | |
![]() | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 29 November 1906 |
Hoofkantoor | Turin, Italië |
Sleutelpersone | Saad Chehab (hoof uitvoerende beampte) John Elkann (President) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | motorvoertuie |
Webwerf | lancia.com |
Modelle
Produksievoertuie
Historiese modelle
Konsepvoertuie
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lancia. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.