Krasnodar-krai (Russies: Краснода́рский край, Krasnodarski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad
artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai. Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike
Federale Distrik. Stawropol-krai het in 2010 ’n bevolking van 2 786 281 gehad. Die krai word begrens deur die Krasnodar-krai in die weste, Rostof-oblast
republiek (’n deelgebied van Rusland). Dit word heeltemal omring deur die Krasnodar-krai. Die republiek lê aan die voet van die Kaukasus-gebergte, met vlaktes
Krai (Russies: край) is ’n term wat verwys na nege van Rusland se administratiewe of deelgebiede. Dit word op verskeie maniere vertaal: as distrik, provinsie