From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kh-29 is 'n Russiesvervaardigde geleide lug-tot-grond missiel wat soos die meeste Russiese wapentuig, op vele Russiesvervaardigde aanvalsvliegtuie, soos die Su-25(T) gebruik kan word. Die Kh-29 is deur Zvezda-Strela ontwikkel.
Kh-29 | |
---|---|
Syaansig van 'n Kh-29T missiel | |
Missiel: | Kh-29 |
Herkoms: | Russiese Federasie |
Operasioneel: | 1980 |
Gebruik vir: | Lug-tot-grond missiel, anti-bunker |
In gebruik op: | Ka-52, Su-24, Su-25T, Su-34, Su-35, MiG-29K |
Reikafstand: | T - 12 km, L - 10 km |
Plofkop: | Gelykstaande aan 320 kg TNT |
Alle variante gebruik 'n Kh-29 missiellugraam, maar het verskillende geleidingsstelsels. Die 'L'-variant is toegerus met lasergeleiding. Die missiel is geskik om brûe en bunkers te vernietig.
Die Kh-29 bestaan uit die volgende drie variante:
Alle missiele word deur NAVO as die AS-14 Kedge geklassifiseer.
ube.com/watch?v=XkKMm5g9I0E Kh-29T op MiG-29.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.