From Wikipedia, the free encyclopedia
Kevin Melvyn Curren (gebore 2 Maart 1958 in Durban, Suid-Afrika) is 'n voormalige professionele tennisspeler. As gevolg van sy lengte het hy 'n moeilike, plat afslaan gehad. Curren het in twee Grand Slam-enkelspeleindstryde gespeel (albei op grasbane, sy voorkeuroppervlak) en vier Grand Slam-dubbelspeltitels gewen. Hy en Johan Kriek is die enigste Suid-Afrikaanse manspelers wie se naam tot dusver onder die toptien op die wêreldranglys verskyn het.[3]
Kevin Curren (1982) | ||
Volle naam | Kevin Melvyn Curren | |
---|---|---|
Land | Suid-Afrika Verenigde State | |
Woonplek | Austin, Texas[1] | |
Geboortedatum | 2 Maart 1958[1] | |
Geboorteplek | Durban, Suid-Afrika[1] | |
Lengte | 1,85 m[1] | |
Gewig | 77 kg[1] | |
Begin professioneel | 1979[1] | |
Afgetree | 1993 | |
Spelstyl | Regshandig (eenhandige handrughou) | |
Loopbaan-wengeld | $3 054 423 (soos in 1993)[1] (295ste van alle tye)[2] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 339–234 (59,16%)[1] | |
Loopbaantitels | 5[1] | |
Hoogste rang | No. 5 (22 Julie 1985)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | E (1984) | |
Franse Ope | 2R (1992) | |
Wimbledon | E (1985) | |
VSA-Ope | 4R (1981, 1990) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | HE (1984) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 429–252 (63,0%)[1] | |
Loopbaantitels | 26[1] | |
Hoogste rang | No. 3 (3 Januarie 1983)[1] | |
Australiese Ope | HE (1981) | |
Franse Ope | KE (1984) | |
Wimbledon | HE (1982, 1983) | |
VSA-Ope | W (1982) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 3 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Wimbledon | W (1982) | |
VSA-Ope | W (1981, 1982) | |
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021. |
Curren was die tweede Suid-Afrikaner (naas Brian Norton in 1921) wat die Wimbledon-manseindstryd gehaal het. Dit het gebeur in 1985, toe hy drie voormalige mansenkelspelkampioene (Stefan Edberg, Jimmy Conners en John McEnroe) klop. Hy het egter in die eindstryd teen Boris Becker verloor.
Die tabel toon Curren se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
1978 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 |
1979 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 |
1980 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Nie deelgeneem nie |
1981 | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Rondte 4 |
1982 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Rondte 1 |
1983 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie |
1984 | Eindstryd | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 2 |
1985 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Eindstryd | Rondte 1 |
1986 | Toernooi nie gehou nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 2 |
1987 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie |
1988 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 2 |
1989 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
1990 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Rondte 4 |
1991 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Rondte 2 |
1992 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 1 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.