Kerkenberg
berg in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
berg in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Kerkenberg is 'n plek in die Oliviershoekpas-area in die Vrystaat, Suid-Afrika.[1]
Kerkenberg | |
---|---|
Plek | |
Koördinate: 28°30′20″S 29°7′40″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Maluti-a-Phofung |
Stigting | 1837 |
Hoogte | 2 067 m (6 781 ft) |
Die Voortrekkers het daar gekamp van Oktober tot November 1837 en vandaar groepe uitgestuur om 'n manier te vind om by die platorand af te kom. Op 12 November het Piet Retief se 22-jarige dogter, Debora, sy naam op 'n rotswand geverf ter viering van sy 57ste verjaardag. 62 jaar later word ook name aangebring van die Bethlehemse kommando, wat op 10 Oktober 1899 met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog, hier aandoen om Oliviershoekpas te beset.[2][3] Die ligging, tans bekend as Retiefklip, is toeganklik vir die publiek.[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.