From Wikipedia, the free encyclopedia
Kawango was tot 8 Augustus 2013 een van die 13 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Kawango's afgelei. Kawango se hoofstad en grootste stad is Rundu. In die ooste het Kawango aan Caprivi (nou Sambesi) gegrens en in die weste aan Osjikoto. Die Okavangorivier vloei deur die streek, digby die grens met Caprivi. Op 8 Augustus 2013 is Kawango opgedeel in Kawango-Oos en Kawango-Wes. In die noorde is Angola geleë en in die suidooste Botswana.
Kawango | |
---|---|
Hoofstad: | Rundu |
Grootste stad: | Rundu |
Webwerf: | www |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.