Kaapse Kobras

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Kaapse Kobras was die naam wat gebruik is vanaf die 2005-06-seisoen deur die gekombineerde Westelike Provinsie en Boland eersterangse krieketspan in Suid-Afrikaanse plaaslike krieket. Die gesamentlike Westelike Provinsie en Boland-span was die Westelike Provinsie-Boland genoem tydens die 2004-05 seisoen. Ná afloop van die 2020/21-seisoen is die span tydens 'n hervorming van Suid-Afrikaanse krieket ontbind.[1]

Kitsfeite Six Gun Grill, Aktief ...
Remove ads
Remove ads

Tuisvelde

Die Kobras se tuisvelde was die Nuweland-krieketveld in Kaapstad en Boland Bankpark in die Paarl.

Deelname aan kompetisies

Die Kobras het in Suid-Afrika aan die Sunfoil-toernooi, Momentum 1-dagbeker en Standard Bank Twintig20-kompetisies deelgeneem. Hulle amptelike naam vir borgskapredes was Six Gun Grill Kaapse Kobras.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads