From Wikipedia, the free encyclopedia
Just Fontaine (Marrakesj, 18 Augustus 1933 – 1 Maart 2023) was 'n voormalige Franse sokkerspeler. Hy hou die rekord vir die meeste doelpunte tydens een Sokker-Wêreldbeker met die 13 doelpunte wat hy tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958 aangeteken het. Vier van die doelskoppe was is in 'n enkele wedstryd teen Wes-Duitsland aangeteken. Just Fontaine speel vir US Casablanca, OGC Nice en Stade de Reims en draf ook vir die Franse nasionale sokkerspan uit. Hy word vereer in FIFA se lys van die 100 beste spelers van alle tye.
Just Fontaine in 2007 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Just Fontaine | ||
Gebore | 18 Augustus 1933 | ||
Geboorteplek | Marrakesj, Frans-Marokko | ||
Oorlede | 1 Maart 2023 (op 89) | ||
Plek oorlede | Toulouse, Frankryk | ||
Lengte | 1,74 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1950–1953 | Casablanca | 48 | (62) |
1953–1956 | Nice | 69 | (43) |
1956–1962 | Stade Reims | 131 | (122) |
Totaal | 248 | (227) | |
Nasionale span | |||
1953–1960 | Frankryk | 21 | (30) |
Spanne bestuur | |||
1967 | Frankryk | ||
1968–1969 | Luchon | ||
1973–1976 | Paris Saint-Germain | ||
1978–1979 | Toulouse | ||
1979–1981 | Marokko | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Vir die Franse nasionale sokkerspan:[1]
Jaar | Kere uitgedraf | Doelskoppe |
---|---|---|
1953 | 1 | 3 |
1954 | 0 | 0 |
1955 | 0 | 0 |
1956 | 1 | 0 |
1957 | 1 | 0 |
1958 | 12 | 18 |
1959 | 4 | 7 |
1960 | 2 | 2 |
Totaal | 21 | 30 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.