Julius Nyerere Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Julius Nyerere Internasionale Lughawe (IATA: DAR; ICAO: HTDA) is die internasionale lughawe van Dar-es-Salaam, die grootste stad in Tanzanië. Dit is ongeveer 12 kilometer suidwes van die middestad geleë. Die lughawe hanteer vlugte na en van bestemmings in Afrika, Asië, Europa en die Midde-Ooste. Dit is vernoem na Julius Nyerere, die land se eerste president. [2]
Julius Nyerere Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: DAR – ICAO: HTDA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Regering van Tanzanië | ||
Operateur | Tanzania Airports Authority | ||
Bedien | Dar-es-Salaam, Tanzanië | ||
Ligging | Julius K. Nyerere Road, Dar-es-Salaam, Tanzanië | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 182 vt / 55 m | ||
Koördinate | 06°52′41″S 39°12′10″O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
05/23 | 4 600 | Teer | |
14/32 | 1 000 | Teer | |
Statistieke (2020) | |||
Passasiers | 2 488 282 | ||
Lugbewegings | 72 564 | ||
Vrag (ton) | 15 625 | ||
Bron: Tanzania Airports Authority[1] |
Op 1 November 2006 is "Dar-es-Salaam Internasionale Lughawe" (DIA) herdoop na "Julius Nyerere Internasionale Lughawe".[3] Altesaam 9 501 265 passasiers het die lughawe van 1980 tot 2004 gebruik, gemiddeld 2 770 passasiers per dag. [4]
In Junie 2019 was die nuwe Terminaal 3 gereed vir internasionale vlugte.[5][6] Die Nederlandse firma BAM International is gereed om Terminaal 2 op te gradeer wat al meer as 30 jaar in diens is en net vir binnelandse vlugte gebruik sal word. [7] Die nuwe terminaal is op 1 Augustus 2019 bekendgestel. Plaaslike befondsing is gebruik vir die uitbreiding van die nuwe terminaal. [8]
1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Vliegtuigbewegings | 21 879 | 31 539 | 32 074 | 37 035 | 44 289 | 49 523 | 50 604 |
Aantal passasiers | 586 325 | 621 513 | 652 002 | 703 483 | 822 398 | 1 011 392 | 1 124 235 |
Totale vrag (metriese ton) | 11 567 | 14 618 | 14 467 | 12 552 | 12 338 | 17 863 | 15 575 |
2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | |
Vliegtuigbewegings | 53 218 | 55 938 | 61 954 | 57 790 | 62 620 | 70 460 | 75 564 |
Aantal passasiers | 1 249 419 | 1 450 558 | 1 542 778 | 1 422 846 | 1 556 410 | 1 829 219 | 2 088 282 |
Totale vrag (metriese ton) | 15 617 | 18 456 | 23 039 | 18 844 | 19 675 | 23 946 | 25 412 |
2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | |
Vliegtuigbewegings | 77 185 | 77 990 | 75 240 | 75 749 | 74 286 | 71 420 | 69 970 |
Aantal passasiers | 2 348 819 | 2 478 055 | 2 496 394 | 2 469 356 | 2 385 456 | 2 417 090 | 2 390 265 |
Totale vrag (metriese ton) | 21 891 | 21 255 | 22 014 | 17 398 | 17 031 | 16 162 | 15 898 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.