Ierse geskiedkundige From Wikipedia, the free encyclopedia
Jon Halliday is 'n Ierse geskiedkundige wat spesialiseer in moderne Asië. Hy is 'n voormalige Senior Besoekende Navorsingsgenoot by King's Kollege Londen.
Jon Halliday | |
---|---|
Nasionaliteit | Ierland |
Beroep | Geskiedkundige, Skrywer |
Halliday het agt boeke geskryf of geredigeer, insluitende 'n onderhoud met die VSA filmmaker Douglas Sirk. Bykomend hiertoe, het hy en sy vrou, Jung Chang, saam met wie hy woon in Notting Hill, Wes-Londen, navorsing gedoen en 'n biografie geskryf oor Mao Zedong getiteld Mao: the Unknown Story, wat lof van die hoofstroom media, maar ernstige kritiek van skolastici en geskiedkundiges, ontvang het.
Jon Halliday is die ouer broer van die oorlede Ierse akademikus en skrywer betreffende internasionale verhoudinge, Fred Halliday.[1]
{{cite journal}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)CS1 maint: postscript (link) (met Gavan McCormack)Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.