Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johann Georg Gmelin (8 Augustus 1709 - 20 Mei 1755) was 'n botanis, geograaf en in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het in 1733-1743 aan die Groot Noordelike Ekspedisie deelgeneem. Hy het verskeie reise deur Siberië onderneem en in die proses meer as 34 000 km afgelê. Hy het ontdek dat die Kaspiese See onder die seevlak lê. Hy het ook twee groot werke oor sy reise in Siberië gepubliseer en meer as 500 voorheen onbekende plantsoorte beskryf.[1]
Sy botaniese handtekening is J.G.Gmel.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.