Franse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Gabin (Frans: [ʒɑ̃ gabɛ̃]; 17 Mei 1904 – 15 November 1976) was 'n Franse akteur en sanger.[2] Hy word beskou as 'n sleutelfiguur in die Franse filmbedryf, en het in verskeie klassieke films gespeel, insluitend: Pépé le Moko (1937), La grande illusion (1937), Le Quai des brumes (1938), La bête humaine (1938), Le jour se lève (1939), en Le plaisir (1952). Gabin was 'n lid van die Légion d'honneur ter erkenning van die belangrike rol wat hy in die Franse filmbedryf gespeel het.
Jean Gabin | |
Jean Gabin in 1958 | |
Geboortenaam | Jean-Alexis Moncorgé |
---|---|
Geboorte | Parys, Frankryk[1] | 17 Mei 1904
Sterfte | 15 November 1976 (op 72) Neuilly-sur-Seine, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Lewensmaat | Gaby Basset (1925–1930) Suzanne Marguerite Jeanne Mauchain (1933–1939) Dominique Fournier (1949–1976) |
Beroep(e) | akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.