plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Ixia rivulicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, in die boonste opvangs gebied van die Visrivier. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2. Die plant word bedreig deur gewasverbouing en plaasdam konstruksie aangesien die plant onder andere in vlak water digby rivierbanke groei.
Ixia rivulicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. rivulicola |
Binomiale naam | |
Ixia rivulicola | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.