plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Ixia calendulacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 23 597 km². Dit kom op die Weskus se kusvlakte tussen Groenrivier se mond en Langebaan en binnelands so ver as Porterville en die Olifantsriviervallei voor. Daar is een afgeleë subpopulasie op die Kaapse Vlakte. Die plant se habitat word bedreig deur gewasverbouing soos aartappels en rooibos.
Ixia calendulacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. calendulacea |
Binomiale naam | |
Ixia calendulacea | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.