Ink

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ink

Ink is 'n kleurstof in die vorm van 'n vloeistof wat maklik met 'n pen of 'n ander middel op 'n bladsy aangebring kan word om te skryf. Gewoonlik is dit op waterbasis en sal die ink opdroog wanneer dit aangebring is.

Thumb
Inkflesse

Daar is diere wat inkte vervaardig om hulle te verdedig soos die ramshoringskulp of die seekat. Inkte word deur die mens reeds in die Oude Egipte aangewend om op papirus te skryf. Daar is lank gedink dat die Grieke en Romeine 'n ink op basis van koolstof (roet) gebruik het en dat inkte op basis van gallate van byvoorbeeld yster eers ná 420 verskyn het. Navorsing met sinchrotronstraling op die verkoolde papirusrolle uit Herculaneum het egter getoon dat dit al tydens die Versuvius se uitbarsting bekend gewees het.[1]

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.