Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Huntsville is die vierde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Alabama, en het 'n bevolking van 180 105 in 2010 gehad.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Alabama |
Administratiewe distrik (county) | Madison, Limestone |
Koördinate | 34°43′N 86°35′W |
Gestig op | 23 Desember 1809 |
Geïnkorporeer op | 9 Desember 1811 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 543,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 193 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 180 105 |
- Bevolkingsdigtheid | 331,14/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 417 593 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
- Somertyd | CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 3,8 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 14,5 / 26,1 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1452,4 mm |
Burgemeester | Tommy Battle (R) |
Amptelike webwerf | www.hsvcity.com |
Huntsville is in die noorde van Alabama, naby Tennessee geleë.
In Januarie is die gemiddelde temperatuur 3.8 °C, in Julie is dit 26.1 °C. Jaarliks val daar gemiddeld 1452.4 mm neerslag (soos gemeet oor die periode 1961-1990).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.