Human & Rousseau is 'n literêre uitgewersmaatskappy wat in 1959 gestig is deur Koos Human en Leon Rousseau.
Sommige van hul publikasies is:
- Asterix en die Noormanne, 1975
- Asterix en Cleopatra, 1997
- Boerekos - Dine van Zyl, 1985
- The Woman’s Value Book on Traditional South-African Food - Dine van Zyl, 1985
- Agter die Lekker aan - Dine van Zyl, 2007
- Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
- The Little Karoo - Jose Burman
- Early Railways at the Cape - Jose Burman, 1984, ISBN 0-7981-1760-5
- Inleiding tot die Afrikaanse Letterkunde - N.P. van Wyk Louw
- Die nagloper: twee tekste vir televisie - Dolf van Niekerk, 1976
- Nag op 'n kaal plein (gedigte) - Dolf van Niekerk, 2006
- South African Orders, Decorations and Medals - EGM Alexander, GKB Barron en AJ Bateman, 1986
- Die groot verlange: die verhaal van Eugène N. Marais - Leon Rousseau, 1974
- Die groot avontuur: wondere van die lewe op aarde - Leon Rousseau, 2006
- Grilgrypers-reeks - De Wet Hugo, 2018
- Die A tot Z van klassieke musiek, Koos Human, 2005, ISBN 9780798145138
- 'n Lewe met Boeke, Koos Human, 2004/2007
- Raar Maar Waar..., Koos Human, 2000, ISBN 9780798140867
- Hulle Het Ons Eeu Gevorm, Koos Human, 1999, ISBN 9780798140072 (met Trewhella Cameron)
- Willekeur: 'n willekeurige keur, Koos Human, 1994, ISBN 9780798133272
- Negentien Gedigte, 1972
- Geil Gebied, 1976
- Oorwinteraars in die Vreemde, 1978
- Afskeide, 1982
- Ruie tuin, 1983
- Die Verlate Tuin, 1954/62
- Taxa, 1970
- Kwiksilwersirkel, 1978
- Heuningsteen, 1980
- Versamelde gedigte: 1954-1984
- Grotwater, 1989
- 'n Onbekende jaartaal, 1995
- Die stil middelpunt, 2003