Hoërskool Brackenfell
Hoërskool in Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Hoërskool Brackenfell is 'n hoërskool in Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika. Die skool se leuse is Altiora Spero in Latyn en I hope higher things! in Engels.
Noemenswaardige alumni
- Andriëtte Norman, sangeres[1]
- Cheslin Kolbe, rugbyspeler[2][3]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.