plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Haworthiopsis pungens is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en deel vorm van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Langkloof naby Joubertina voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 180 km² en daar is twee subpopulasies. Die plant word bedreig deur gewasverbouing.
Haworthiopsis pungens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | H. pungens |
Binomiale naam | |
Haworthiopsis pungens (M.B.Bayer) Boatwr. & J.C.Manning, (2014) | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.