Hai Phong
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hai Phong (Viëtnamees: Hải Phòng) is 'n stad in die noorde van Viëtnam. Die stad het 'n bevolking van 1 884 685 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi en Ho Chi Minh-stad.
Hai Phong Hải Phòng | |
---|---|
Die seehawe van Hai Phong | |
Koördinate: 20°51′00″N 106°41′00″O | |
Land | Viëtnam |
Streek | Noord-Viëtnam |
Provinsie | Thanh Pho Hai Phong |
Stigting | 1888 |
Regering | |
• Burgemeester | Nguyễn Văn Thuận |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 527 km2 (590 vk. myl) |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 028 514 |
Tydsone | UTC+07:00 (ICT) |
Poskode | 18xxxx |
Skakelkodes | 84 (0) 31 |
Webwerf | haiphong.gov.vn |
Hai Phong is geleë net suidwes van die grens met die Volksrepubliek China en suidoos van Hanoi. Die stad lê aan die monding van die Rooirivier in die Golf van Tonkin. Hai Phong is die tweede belangrikste hawestad van Viëtnam ná Ho Chi Minh-stad en dien as hawe van Hanoi.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.