From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.
Gryslaksman | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Laniidae |
Genus: | Lanius |
Spesie: | L. minor |
Binomiale naam | |
Lanius minor Gmelin, 1788 | |
Somer Winter |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lanius minor. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.