Amerikaanse duikbomwerper From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grumman TBF Avenger was 'n bomwerper wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Vliegtuie gemaak deur General Motors is bekend as TBM. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 1 Augustus 1941. Die vliegtuie het aan die Slag van Midway deelgeneem en was ook deel van die vliegdekskip USS Hornet se vliegtuie.
Grumman TBF Avenger | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Grumman General Motors |
Nooiensvlug | 1 Augustus 1941 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruikers | Amerikaanse Vloot Britse Vloot Kanadese Vloot Royal New Zealand Air Force |
Aantal gebou | 9 839 |
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Wright R-2600-20 Cyclone stermotor |
Kraglewering per motor | 1 900 perdekrag |
Vlerkspan | 16,51 m |
Lengte | 12,19 m |
Hoogte | 5,00 m |
Maks opstygmassa | 8 278 kg |
Maks. snelheid | 430 km/h op 4 572 m |
Operasionele hoogte | 7 132 m |
Togafstand | 4 072km |
Bewapening | Een 0,50 masjiengeweer in elke vlerk en een in dorsale skiettoring. |
Bomvrag | Een 22-duim torpedo of een 907 kg bom in bomlaai. Voorsiening gemaak vir vuurpyle onder vlerke. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.