From Wikipedia, the free encyclopedia
Die USS Hornet (CV-8) was 'n Yorktown-klas vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip was op sy toetsvaart tydens die Aanval op Pearl Harbor. Die skip is gekelder deur die Japannese Lugmag op 27 Oktober 1942. Die skip het bekend geraak toe vyf-en-twintig B-25 Mitchell bomwerpers, onder beheer van Lt. kol. James Doolittle, van hom opgestyg het om Tokio te bombardeer.
Vaartuig klas | Yorktown-klas vliegdekskepe |
---|---|
Amptelike naam | USS Hornet |
Kort naam | Hornet |
Konflik | Tweede Wêreldoorlog, Doolittle Raid, Slag van Midway, Battle of the Santa Cruz Islands |
Geografiese ligging | |
Belangrike gebeurtenis | order, keel laying, ship launching, ship commissioning |
Pryse ontvang | American Defense Service Medal, American Campaign Medal, Asiatic-Pacific Campaign Medal, World War II Victory Medal |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vervaardiger | Newport News Shipbuilding |
Ligging van vervaardiging | Newport News |
Tuishawe | Pearl Harbor |
Het fasiliteit | aircraft catapult, aircraft elevator |
Vlagstaat | Verenigde State |
Teken nommer | CV-8 |
Die skip het 19 800 ton water verplaas en was toegerus met agt 5-duim-kanonne en 87 vliegtuie. Dit was aangedryf deur vier turbines van 120 000 dryfasperdekrag wat die skip 'n topspoed van 32 knope gegee het.
Die Hornet was toegerus met die volgende vliegtuie:
Die afkorting USS beteken United States Ship.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.