From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kruisbessie (Grewia occidentalis) is 'n klein boompie en word aangetref op die rande van woude en in oop droë veld, oop bosveld of as 'n semi-klimplant in immergroen woude. Die takke is dikwels dun en slaphangend of rankend van aard. Die blare groei drie-arig vanuit die basis. Die vrug is vierlobbig, vierkantvormig, 25 mm in deursnee en rooibruin wanneer volwasse. Die blomme is meestal ligpers en sowat 30 mm in deursnee.
Kruisbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Grewioideae |
Tribus: | Grewieae |
Genus: | |
Spesie: | G. occidentalis |
Binomiale naam | |
Grewia occidentalis L., (1753) | |
Die spesie het twee subspesies:
Die boom is inheems in Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Grewia occidentalis. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.