From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gloria[1][2]is die naam van die tweede gesang van die liturgie van die Katolieke Mis. In Latyn word dit ook die "Hymnus Angelicus" (Lied van die Engele) genoem. Die volledige teks in Latyn is soos volg:
Die gesang word gewoonlik gevolg deur die akklamasie ("Die klein Gloria")
Acclamationem Dei ad Vesperas |
Vry vertaling in Afrikaans:
Akklamasie (Lied 180; Elsabe Kloppers) |
Die eerste gedeelte bestaan uit die Latynse vertaling van die loflied wat die engele volgens die evangelie van Lukas (Lukas 2 : 14) gesing het (1933 vertaling)
Volgens die Liber Pontificalis [3] het Pous Telesforus die Gloria in die Mis ingevoer. Aanvanklik is die Gloria slegs tydens Kersfees gesing, maar deesdae is dit 'n vaste gedeelte van elke Mis. Een van die bekendste toonsettings van die Gloria is die van die Italiaanse komponis Antonio Vivaldi.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.