Italiaanse aktrise (1927–2023) From Wikipedia, the free encyclopedia
Luigia Lollobrigida[3] (4 Julie 1927-16 Januarie 2023), bekend as Gina Lollobrigida,[lower-alpha 1] was 'n Italiaanse aktrise en fotojoernalis. Sy was een van die bekendste Europese aktrises in die 1950's en vroeë 1960's, 'n tydperk waarin sy 'n internasionale sekssimbool was.
Gina Lollobrigida | |
Lollobrigida in die 1960s | |
Geboorte | 4 Julie 1927[1] Subiaco, Italië |
---|---|
Sterfte | 16 Januarie 2023 (op 95) Rome[2] |
Nasionaliteit | Italië |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | aktrise |
Aktiewe jare | 1946-1997 |
Webwerf | ginalollobrigida.com |
Namate haar filmloopbaan afgeneem het, het sy 'n tweede loopbaan as fotojoernalis begin. In die 1970's sy het 'n ekslusiewe onderhoud met Fidel Castro gevoer.
Sy het voortgegaan as 'n aktiewe ondersteuner van Italiaanse en Italiaans-Amerikaanse sake, veral die National Italian American Foundation (NIAF). In 2008 het sy NIAF se prys vir lewenslange bydrae ontvang tydens die stigting se herdenkingsgala.[4][5] In 2013 het sy haar juweliersversameling verkoop en die byna $5 miljoen uit die verkope geskenk ten bate van navorsing vir stamselterapie.[6]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.