From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gerundium is 'n werkwoordvorm wat as 'n naamwoord kan funksioneer.
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Die Engelse gerundium eindig in -ing, byvoorbeeld I like swimming. Dieselfde werkwoordvorm dien ook as die Engelse teenwoordige deelwoord (wat 'n byvoeglike of bywoordelike funksie het) en as 'n suiwer verbale frase diens kan doen.
Die Nederlandse gerundium eindig in -en, byvoorbeeld Ik hou van zwemmen.
Die Afrikaanse gerundium gebruik die werkwoordstam, byvoorbeeld Ek hou van swem.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.