Die Generaal Hertzogbrug op die N6-nasionale pad gaan by Aliwal-Noord oor die Oranjerivier.

Thumb
Generaal Hertzogbrug vanaf die Oranjerivier gesien, 2011.

In 1872 is daar 'n pont oor die rivier ingestel om die drif te vervang. Dit het slegs tot 1880 diens gedoen, want toe is die Frerebrug in gebruik geneem. Die Generaal Hertzogbrug het die Frerebrug in 1938 vervang.

Sien ook

Bibliografie

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.