Die G-wolk (of G-wolkkompleks) is ’n interstellêre wolk langs die Lokale Interstellêre Wolk. Die Son beweeg tans in dié rigting. Dit is nie bekend of die Son in die Lokale Interstellêre Wolk ingesluit is of in die streek waar dié wolk in ’n wisselwerking met die G-wolk is nie.[1]
Die G-wolk wolk bevat die sterre Alpha Centauri, Proxima Centauri en Altair (en moontlik ander).[2][3][4]
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.