G
sewende latter van die latynse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter G, g is die sewende letter van die moderne Latynse alfabet. Dit is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat albei deur die letter C aangedui is, van mekaar te onderskei. Die hoofletter-G is dus 'n C met 'n ekstra strepie.
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter G. Vir ander betekenisse sien G (dubbelsinnig).
In Navo se internasionale spellingsalfabet word G uitgespreek met die woord "Gholf" (af) (of "Golf" (en) ).
G met skryftekens
- Ĝ, ĝ
- Ģ, ģ
- Ğ, ğ
Skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie G.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.