From Wikipedia, the free encyclopedia
Funchal is sedert 1421 die hoofstad en grootste stad van die Madeiraeilande, 'n oorsese gebied van Portugal voor die kus van Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2011 'n bevolking van 112 015 gehad en 'n oppervlakte van 76,14 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Portugal |
Gebied | Madeiraeilande |
Koördinate | 32°39′N 16°55′W |
Stigting | 1421 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 76,14 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 112 015 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 471 vk/km |
Tydsone | UTC±0:00 |
Burgemeester | Miguel Filipe Machado de Albuquerque |
Amptelike webwerf | cm-funchal.pt |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.