Fredericton
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fredericton is die hoofstad van die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada. Die administratiewe setel van York County is ook hier. Die stad is geleë op die oewers van die Saint Johnrivier. Die stad is ongeveer 106 km vanaf Saint John wat by die monding van die gelyknamige rivier geleë is. Fredericton is in 1785 gestig deur die United Empire Loyalists, het in 1785 hoofstad status gekry en in 1848 het dit stadstatus verkry.
Fredericton | |
---|---|
Stad | |
Binnestad van Fredericton | |
Koördinate: 45°57′27″N 66°38′40″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nieu-Brunswyk |
Counties | York, Sunbury |
Stigting | 1785 |
Regering | |
• Burgemeester | Brad Woodside |
Oppervlak | |
• Stedelik | 130,68 km2 (50,46 vk. myl) |
• Metro | 4 521,72 km2 (1 745,8 vk. myl) |
Hoogte | 20−100 m (66−328 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 56 224 |
• Digtheid | 386,7/km2 (1 002/vk. myl) |
• Metro | 105 688 |
Tydsone | UTC-4 (AST) |
• Somertyd | UTC-3 (ADT) |
Poskode | E3A, E3B, E3C, E3G |
Skakelkodes | 506 |
Webwerf | www.fredericton.ca |
Die Universiteit van Nieu-Brunswyk is ook hier gevestig en hulle Fakulteit Bosbou is welbekend. Daar is verskeie saagmeulens in die omgewing en fabrieke wat hout produkte verskaf.
Hoofstede van Kanada | ||||
---|---|---|---|---|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.