Formule E

From Wikipedia, the free encyclopedia

Formule E

Formule E, amptelik die ABB FIA Formule E-kampioenskap, is 'n klas motorsport wat slegs elektriese motors gebruik. Die kampioenskap is in 2011 bedink, en die eerste wedren van die reeks het in September 2014 in Beijing plaasgevind.[1]

Thumb
Formula E next generation

Die reeks staan onder die FIA se toesig en is tans in sy vierde seisoen. Alejandro Agag is die stigter en huidige uitvoerende hoof van Formule E.[2]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.